• Home
  • BP Gordons Bay

Die JMB Groep, mede eienaar van BP Gordonsbaai is betrokke by opheffingswerk met die borg van sokkeruitrustings vir die personeel. Die span genaamd Xhosa Fast Eleven vaar uitstekend in hul sokkerliga. In die foto oorhandig J M Badenhorst Jnr toerusting aan die spanleier, Thomas.

Feedback

Versoek 'n kwotasie