- Home
- Groot Rooiberg Boerdery
|
![]() |
![]() |
Guillaumme Burger en JM Badenhorst
jnr tesame met Kobus Nel die plaasbestuurder boer tans op Groot Rooiberg
40km Noord van Loeriesfontein. Die plaas bestaan uit nagenoeg 9600
hektaar asook 'n gedeelte van die buurplaas wat by gehuur word. Die
skape is hoofsaaklik aangekoop by die bekende Wynand du Toit van Suidkaap
Donhe stoet.
Die boerdery' word benader om 'n top gehalte vleis te lewer, asook
'n kombinasie van wol.


